top of page

Ons App

Get it on Google Play for Android App Weskus PlaasKombuis
Get it on App Store for IOS App Weskus PlaasKombuis
Paternoster-scaled-e1630501278135.jpg
OUR KITCHEN

WESKUS PLAASKOMBUIS

Ons Lewer af in Jacobsbaai, Vredenburg & Saldanha

Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!

Our Company Logo for Weskus PlaasKombuis, the head of a farm chicken or rooster as it is also referred to

BINNE ONS KOMBUIS

Fresh Meat Badge

100%

VARS

VLEIS

Handcrafted Burgers Badge

Handgemaakte

BOEREKOS

All Natural Ingredients Badge

Heeltemal natuurlike

BESTANDELE

Ons vleis is van die hoogstaande gehalte denkbaar.

Net die varste beste vleis word in al ons produkte gebruik

Ons Vooraf voorbereide boerekos disse is handgemaak tot die pattie wat in jou hamburger of ontbyt ingaan self, word vars gemaak in ons kombuis met net die lekkerste van speserye denkbaar.  Ons bredies en poedings word ook alles vars gemaak daagliks

Al ons produkte is natuurlik en veral ons groentes is plaaslike groente, gegroei deur ons plaaslike boere, so jy kan gerus wees, ons groente is vars, nes al ons produkte kraak vars is elkedag

“EK EET NOGSTEEDS ’N HAMBURGER BY 'N TOONBANK MET TAMATIESOUS WAT BY MY GESIG AFLOOP.”

Scarlett Johansson

WHAT'S NEW
ONS WENNER DISSE

ONTMOET ONS MEES
GESOEKSTE DIS

'Ouma onder die Kombers

'Ouma onder die Kombers' is een van ons mees gewildste disse op ons spyskaart, dis is 'n lekker vleis balletjie warm toegedraai in 'n koolblaar, voorgesit op die liplek lekkerste kapokaartappels, en verseker nie vir almal se smaakknoppies nie, maar as jy hou van 'n dis nes jou ouma dit gemaak het, is jy in vir 'n bederf van epiese proporsies

Food made to order. Precooked Meal named Ouma onder die Kombers

Op Mash'

WENNER DIS NR. 2

'Weskus Kerrie Afval'

Ons Ala Weskus Kerrie Afval is van dag een af een van ons geliefste en mees gesoekte disse.

Oud en jonk vrêk oor ons afval, en is dit voorwaar een van ons Kombuis se wenners.  Ons het 3 verskillende tipes afval, maar seker ons mees gewildste een is die bees afval gemeng met vark pote. Liplek Lekker!

Kerrie Afval, Curry Offal, Curry Tribe

WENNER DIS NR. 3

'Waterblommetjie Bredie'

Seisoenaal

Waterblommetjie Bredie is 'n bekoring wat min mense rerig verstaan. Sommiges sê dit proe nes groen boontjies, anders sê daar is te veel van 'n 'vlei-smaak' in die blomme, maar ons sê, 'bring it on' want ons love ons Waterblommetjie Bredie, en nee, sy proe soos 'n Waterblommetjie, en niks kan so lekker smaak aan 'n bredie gee soos 'n Bolandse Waterblommetjie nie!

Weskus, West Coast Waterblommetjie Bredie

houtvuur pizza's

Pizza is 'n Italiaanse gereg wat bestaan ​​uit 'n gewoonlik ronde, afgeplatte basis van gesuurde deeg op koring, bedek met tamaties, kaas en dikwels verskillende bestanddele, wat dan op 'n hoë temperatuur gebak word, tradisioneel in 'n houtoond.

 

'n Klein pizza word soms 'n pizzetta genoem.  Terwyl die hitte in 'n houtoond 570 tot 660 grade Fahrenheit of selfs meer kan bereik, bly die kookoppervlak effens koeler. Gekook in die omgewing soos pas beskryf, kook houtvuurpizzas vinnig. Vog van die sous, kaas en toppe “brand” vinnig af en voorkom dat die kors pap word.

Untitled_design__36_-removebg-preview.png
Cheesy Pizza wood fire grilled and baked to perfection at Weskus PlaasKombuis
Roereiers, Spek & Kaas Ontbyt Pizza.jpg
VAN 'N VISSTOK PIZZA TOT 'N BRÊKFAST PIZZA & 'N IMMERS GEWILDE VYE EN BLOUKAAS PIZZA?

Net die lekkerste Mozzarella Kaas word gebruik op ons lip-lek-lekker Pizza's!

Hoofseun Pepperoni Pizza

(Pepperoni, Steak, Bacon, Avo)

Die Visstok Pizza

(Seekos)

Tropiese Tante Sielie Pizza

(Hawaiian)

Die Vlamgat Pizza

(Mexicana)

Magrieta Pizza

(Mozzarella, Knoffel, Oregano, Tamaties)

Tuin Van Eden Pizza

(Tamatie Basis, Mozzarella, Vye, Blou Kaas & Chorizo)

Ontbyt Pizza

('n Boere Brekkie Pizza met Roereiers, Spek & Kaas)

AARTAPPEL SKYFIES

VIR

R29.99

Ons aartappel skyfies is nie die gewone aartappel skyfies nie, maar eerder dun gesnyde ringetjies van die aartappel gebraai in goeie olie wat dit lekker 'crispy' maak en dit hou langer, so jy kan verseker wees wanneer jy jou ete opwarm, dat ons chips steeds daai lekker varsheid uit die aartappel bring, ure na dit afgekoel het.

Weskus Plaas Kombuis thin sliced chips

BELANGRIKE KENNISGEWING

Ons vat net aanlyn 'orders' op die stadium, GEEN inloop kliente nie.  Jy het net een opsie op die stadium om jou kos te bestel, en dis deur ons "Bestel Jou Ete" skakel hierbo waar jy met jou Visa Krediet of Debiet Kaart kan betaal.  Ons vat geen telefoniese bestellings nie, alles moet deur ons webwerf gaan en dankie! 

 

DANKIE VIR JULLE ONDERSTEUNING WESKUS! JULLE IS ONS MENSE, DIE BESTE MENSE!

HOOP JULLE VIND AANKLANK BY ONS LEKKER ETES

Ons suster maatskappy se webwerf is:

www.weskusstraatkos.co.za

KOS GALLERY

LOCATION & CONTACT

TEL: 022 - 125 0601

No. 6, 7th Cul De Sac, Jacobsbaai, 7395 
Op die stadium lewer ons net af!

BESIGHEIDSURE:

10:00 AM – 22:00 PM

Maandag tot Sondag

© Copyright

As jy van ons kos gehou het, Los vir ons asseblief 'n "Verwysing"... Groot asseblief! 

 

Kliek die skakel hieronder!

So bietjie Reviews van ons awesome kliente

Woman eating a piece of Weskus PlaasKombuis Pizza
SnapCode_xcB3szOI.png
  • Facebook
  • Twitter
  • YouTube
  • Pinterest
  • Instagram
  • Flickr
  • LinkedIn
  • TikTok
Payfast-Logo-White.png

© 2021 deur Weskus PlaasKombuis. Alle regte voorbehou!

bottom of page