Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
Hoe om jou Vooraf Gekookte Etes by ons te bestel: Ons kook kos word elkedag Maandag tot Vrydag vars voorberei. Ons verkoop geensins gevriesde "precooked meals" nie, net vars gemaakte kos, wat ons deur die loop van die dag maak, vir aflewering 6 uur die agtermiddag, m.a.w. jou bestelling vir more-aand se ete moet op die laatste die vorige nag 24:00pm betaal wees op ons sisteem, sodat ons jou kos kan maak dievolgende more.
Dit wil sê, Maandag se ete word die vorige week bestel, tot en met 24:00pm die Vrydag aand. Dinsdag se ete moet die Maandag bestel word voor of op 24:00pm, ensovoorts vir die res van die week.
Ons sisteem is so gestel dat die spyskaart items nie sal wys wanneer hulle nie gebruik kan word nie, m.a.w. as jy na 24:00pm die Dinsdag wil bestel vir die Woensdag, sal daai 'menu' item nie meer wys en beskikbaar wees nie, maar eerder sal die Donderdag ete opkom wat jy kan bestel. Whatsapp ons gerus op +27 84 038 1156 en ons verduidelik jou meer, indien dit nodig is!
VRYDAG
(Week 3 van die Maand)
3de Vrydag van die maand!
VRYDAG
(Week 4 van die Maand)
4de Vrydag van die maand!




