top of page
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
400g RIBS EN CHIPS PARCEL
Wat is dan nou lekkerder as 'n lekker stukkie sappige vark rib, 'n lekker chippie met 'n diep lekker taai sousie wat die smaak kliertjies prukkel van blydskap? Bestel sommer vandag nog jou lekker parcel by ons!
bottom of page
