top of page
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
STOKVIS PER STUKKIE GEBAK (GRILLED)
Wat is dan nou lekkerder as 'n lekker stokvissie met 'n tartaarsousie wat die smaak kliertjies prukkel van blydskap? Bestel sommer vandag nog jou lekker vissie by ons!
bottom of page
