top of page
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
BACON KAAS & EIER BURGER
Een van ons mees gewildste Hamburgers is defnitief ons Bacon, Kaas & Eier Burger, veral gewild onder ons manlike kliente, maar moet nie dink ons vroue kliente staan terug vir hierdie Bielie van 'n Hamburger nie, nee nooit nie!
bottom of page
