top of page
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
SNOEK PER STUKKIE GEBRAAI (FRIED)
Wat is dan nou lekkerder as 'n lekker stukkie snoek met 'n tartaarsousie wat die smaak kliertjies prukkel van blydskap? Bestel sommer vandag nog jou lekker vissie by ons!
bottom of page
