top of page
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
GEROOSTERDE HAM EN TAMATIE BROODJIE
Die betroubare ou tradisionele Ham & Tamatie toebroodjie bly maar 'n wenner en sal altyd van ons beste verkopers bly.
bottom of page
