top of page
Ons is NIE 'n 'sit-down' of 'Take-Away' Restaurant NIE, slegs 'n Aflewerings Restaurant, m.a.w. Jy Bestel Aanlyn en ons lewer af!
BOEREWORS ROLL
Watertand Boerewors Rolle met 'n dodelike uie en tamatie smoortjie op! Al ons boerewors, word op hout kole gebraai vir daai ekstra lekker vleis smaak!
bottom of page
